top of page
bgImage

Gebedsbediening

Ons gemeente het ‘n aktiewe gebedsbediening wat in uitvoering van die Bybelse voorskrifte “gedurig bid vir die gelowiges en nie-gelowiges”.

Kontak ons indien jy ‘n behoefte aan gebed het. Jou versoek sal met absolute vertroulikheid hanteer word. Twee ouderlinge kan gekontak word vir behoeftes, nood, versoeke of danksegging wat bestaan.

Ouderlinge:

bottom of page