top of page
Home page Background

WELKOM BY

ACK North shore

Ons Eredienste is Sondae oggende en almal is hartlik welkom.

Ons wil 'n veilige tuiste skep waar ons met hart en hande kan uitreik na elkeen in ons
geloofsfamilie en na ons medemens in die gemeenskap, met warmte, liefde en aanvaarding. 

Ons wil ook graag ruimte bied waar elkeen aktief kan bydra tot ons geloofsfamilie se doelstellings,
volgens ons talente, gawes en inspirasie, en saam bou aan die uitlewing van ons drome.

 

 

Erediens:

Adres: Long Bay Colledge Auditorium,

30 Ashley Road,

Long Bay.


Tyd: Eredienste elke Sondag 9:30 asook geloofsonderrig vir kinders en tieners.


Parkering: Rondom gebou.

About
Family Portrait

Komende Gebeure

Ons nooi u uit om ons komende gebeure te verken en saam met ons in gemeenskap te groei en in kameraadskap te wees. Of u nou nuut is of 'n bekende gesig, daar is iets hier vir almal. Kom sien wat aangaan en raak betrokke!

Breathing Room.png
Sondag Eredienste

Eredienste elke Sondag oggend om 9:30  by Long Bay College Ouditorium, 30 Ashley Avenue, Long Bay

​

​​​

Bybelstudie Groepe

Dindag Oggend  10:00 Torbay Community Hall

​

MACKS: Dinsdag aande 19:00  by Browns Bay Presbiteriaanse Kerk

 

Magrietjies: Woensdag aande 18:30 Aanlyn

 

Young Adults: Donderdag Aande 19:00 by Browns Bay Presbiteriaanse Kerk

Kinderkerk

Elke Sondag gedurende die skool termyn om 9:30 by lokale aangrensend die Long Bay College Ouditorium

​

Clubhouse(3jr tot Year 1) 

​

Promiseland(year 2 tot year 6)

​

Epic(Intermediate en college)

Noordbriesie

Lees hierdie week se nuusbrief

bottom of page