top of page

Page Title

GEBEDS BEDIENING

Prayer Group

Ons gemeente het ‘n aktiewe gebeds bediening wat uitvoering gee aan die Bybelse voorskrifte “gedurig bid vir die gelowiges en nie-gelowiges”.  Ons glo in die krag van gebed en die krag wat daaruit voortkom wanneer ons saam in geloof staan. Terwyl ons lewens uitdagings hanteer en vreugdes vier, wil ons mekaar ondersteun deur gebed.

As jy enige gebedsversoeke het, of dit nou vir jouself, 'n geliefde, of 'n situasie naby aan jou hart is, voel vry om dit te deel. Laat ons mekaar in gebed ophef en vertrou op God se genade om ons te lei en te versterk.

“Want waar twee of drie in My Naam saam is, daar is Ek by julle” (Matt 18:20).

 

Kontak ons indien jy ‘n behoefte aan gebed het. Jou versoek sal met absolute vertroulikheid hanteer word.

bottom of page