

Bedieninge
Ons Bedieninge: In Jesus se Spore
Ons bedieninge is dinamies en is in stand gebring deur gemeentelede wat hulle gawes gebruik tot eer van God. Ons wil 'n gemeente wees waar lidmate hulle roeping en diensbaarheid kan uitleef en ‘n verskil kan maak in ons gemeenskap hier op die North Shore van Auckland en wêreld waarin ons leef
EMBER English Ministry
We are excited to introduce EMBER, our new English Ministry—a vibrant space where faith comes alive and meaningful connections are formed.
Like a glowing ember that carries the warmth of a fire, this ministry seeks to spark spiritual growth, build strong community, and create a welcoming place for people to worship, learn, and journey together in Christ.


Geestelike Groei
Om elke lidmaat in die gemeente, besoekers en soekers te laat tuiskom in 'n gemeente waar ons saamkom rondom rondom die Woord van God. Ons will elkeen 'n ervaring van “behoort” gee en die geleentheid te gee om geestelik versorg te word.
Gebedsbediening
Ons gemeente het ‘n aktiewe gebedsbediening wat in uitvoering van die Bybelse voorskrifte “gedurig bid vir die gelowiges en nie-gelowiges”. Kontak ons indien jy ‘n behoefte aan gebed het. Jou versoek sal met absolute vertroulikheid hanteer word.
​
“Want waar twee of drie in My Naam saam is, daar is Ek by julle“ (Matt 18:20).
Twee ouderlinge kan gekontak word vir behoeftes/nood/versoeke/danksegging wat
bestaan.


Bybelstudie
Verdiep u kennis van God en die Bybel. Of u nou nuut in die geloof is of 'n volwasse gelowige, ons Bybelstudiegroepe bied waardevolle insigte en besprekings.

Uitreik en Evangelisasie
Become an active participant in our church community by volunteering your time and skills. Whether it's lending a helping hand during events or contributing to our outreach initiatives, your involvement makes a meaningful difference.
Jeugbediening / Youth Ministry
Ons bied 'n veilige en liefdevolle omgewing waar kinders geestelik kan groei en 'n sterk fondasie in hulle geloof kan vorm.
​
The service is provided in English and is divided into 3 main groups.
- Clubhouse is designed for kids 3 years to Year 1
- Promiseland is a group for kids Year 2 to Year 6
- Epic is a group for teenagers in Intermediate and College.

Omgee Groepe
Sluit aan by 'n gemeenskap van eendersdenkende individue deur by ons klein groepe aan te sluit. Hierdie byeenkomste bied 'n ondersteunende omgewing vir omgee en geestelike groei.

