


ACK NOrth Shore
wie is Ons
Die mees liefdevolle en uitreikende christen geloofsfamilie
The most loving and outreaching christian family of believers
Blydskap in Alles
Onvoorwaardelike liefde
Proaktiewe uitreiking / Aanvaarding
Maak 'n verskil / Omgee
Spanwerk is alles / Toewyding
Ons gemeente se roeping in hierdie land waarheen die Here ons gelei het, is om die mees liefdevolle en uitreikende Christelike tuiste in New Zealand te wees vir gemeentelede, hulle familielede en vriende, asook vir soekers in ons gemeenskap.
Ons wil 'n veilige tuiste skep waar ons met hart en hande kan uitreik na elkeen in ons geloofsfamilie en na ons medemens in die gemeenskap, met warmte, liefde en aanvaarding. Ons wil ook graag ruimte bied waar elkeen aktief kan bydra tot ons geloofsfamilie se doelstellings, volgens ons talente, gawes en inspirasie, en saam bou aan die uitlewing van ons drome.
Gemeenteraad

Links na Regs: Andre Peasley, Gert Scheepers, Ben Fouche, Theo Engelbrecht,
Rika Hoffman, Alex Hoffman, Lijlanie Viljoen
Administrasie


Tina Smit
Tesourier
021 268 6844
Carol Brits
Kerk kantoor Administrasie
027 465 6303