ACK North Shore

Afrikaanse Christen Kerk, North Shore, Nieu-Seeland

Ondersteunings Dienste

Gemeente uitreik en zone koördineerder

Die gemeente is in verskillende zone ingedeel wat elke Sondag help om die logistiek by  eredienste reg te kry asook teebeurte en verwelkoming by deure.

Kontak: Theo Engelbrecht 09-4144874 / 0211292274

[email protected]


Teelys organiseerder

Thea de Vrije 0212419652

[email protected]


Nuwe intrekkers. Is jy nuut in die omgewing en weet nie waar om in te skakel nie?

Kontak: Corrie Knoesen 0211865445 [email protected]

Juanita Opperman 02108463864 [email protected]


Facebook

Onthou jy hoef nie ‘n Facebook profiel te hê om die dagstukkies te volg nie. Kry ons by www.facebook.com/acknorthshore/ 

Olga Oosthuizen plaas FB dagstukkies, die weeklikse koerantjie (Noordbriesie) geskryf deur leraar Danie Marais, asook foto’s van gemeente aksies. Daar is baie geesgevulde Christene wat begaafde skrywers is. Indien jy self dagstukkies skryf of selfs net iets mooi gelees het wat jy wil deel, stuur ASB ‘n epos na Olga Oosthuizen of laat ‘n boodskap in inbox op Facebook. Dit kan selfs anoniem geskied.

Olga, plaas ook maandeliks ‘n verjaarsdaglys. Indien jy of ‘n geliefde uitgelaat is, laat haar ASB weet.

Kontak: Olga Oosthuizen: 021541654

[email protected]

0