


Ons Eredienste is Sondae oggende en almal is hartlik welkom.
Ons wil 'n veilige tuiste skep waar ons met hart en hande kan uitreik na elkeen in ons
geloofsfamilie en na ons medemens in die gemeenskap, met warmte, liefde en aanvaarding.
Ons wil ook graag ruimte bied waar elkeen aktief kan bydra tot ons geloofsfamilie se doelstellings,
volgens ons talente, gawes en inspirasie, en saam bou aan die uitlewing van ons drome.
Erediens:
Adres: Long Bay College Auditorium,
30 Ashley Road,
Long Bay.
Tyd: Eredienste elke Sondag 9:30 asook geloofsonderrig vir kinders en tieners.
Parkering: Rondom gebou.


Komende Gebeure
EMBER - English Ministry
We are excited to launch EMBER, our new English Ministry—a space to grow in faith, build community, and spark meaningful connections. Join us on 22 March at Long Bay College Auditorium.
For more information, contact: emberministries@acknorthshore.co.nz

Sondag Eredienste
Eredienste elke Sondag oggend om 9:30 by Long Bay College Ouditorium, 30 Ashley Avenue, Long Bay
​
​​​
Bybelstudie Groepe
Dindag Oggend 10:00 Torbay Community Hall
​
Browns Bay Kleingroepe: Verskeie byeenkomste. Kontak Xandri Richter 027 347 0483
Magrietjies: Woensdag aande 18:30 Aanlyn
Young Adults: Donderdag Aande 19:00 by Browns Bay Presbiteriaanse Kerk
Kinderkerk
Elke Sondag gedurende die skool termyn om 9:30 by lokale aangrensend die Long Bay College Ouditorium
​
Clubhouse(3jr tot Year 1)
​
Promiseland(year 2 tot year 6)
​
Epic(Intermediate en college)
Noordbriesie
Lees hierdie week se nuusbrief