top of page


Kalender
Laai gerus ons kerk se jaarlikse kalender af om op die hoogte te bly van komende dienste, spesiale geleenthede en aktiwiteite. Ons kalender is ontwerp om jou te help om jou deelname aan gemeentelewe te beplan en niks belangrik mis te loop nie. Klik eenvoudig op die skakel hieronder om 'n kopie af te laai en deel dit gerus met familie en vriende.
bottom of page